{"product_id":"iris","title":"Iris Striped Knit Top","description":"\u003cdiv style=\"border:1px solid #d8c8c2;background:#fff8f5;padding:14px 16px;margin-bottom:18px;\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eFINAL SALE ♡\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eGeen gewone ruilings, winkelkrediet of terugsendings op SALE-items nie.\u003c\/strong\u003e Hierdie items is clearance stock en word teen ’n verlaagde finale prys verkoop.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003csmall\u003eJou statutêre regte bly onaangeraak. Waar artikel 44 van die Electronic Communications and Transactions Act (ECTA) op ’n kwalifiserende online aankoop van toepassing is, kan jy die transaksie binne 7 dae ná ontvangs kanselleer; die direkte koste van die terugstuur is vir jou rekening. Defekte, verkeerd gelewerde of wesenlik verkeerd beskryfde items bly onder toepaslike verbruikerswetgewing beskerm.\u003c\/small\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\u003cp\u003eMooi detail, moeitelose styl. Die \u003cstrong\u003eIris Striped Knit Top\u003c\/strong\u003e is ’n vroulike klerekasgunsteling met ’n vleiende V-nek, klassieke strepe en ’n oulike strikdetail wat haar nét ’n bietjie anders maak.\u003c\/p\u003e\n\u003cul\u003e\n\u003cli\u003e60% katoen, 40% akriel — sag, asemhaalbaar en gemaklik vir heeldag dra\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eOntspanne passing vir ’n gemaklike gevoel\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eKort moue met ’n tydlose streeppatroon\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eV-nek wat die halslyn mooi vlei\u003c\/li\u003e\n\u003cli\u003eStrikdetail vir ’n delikate, vroulike afronding\u003c\/li\u003e\n\u003c\/ul\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003eSteek haar by ’n hoëmiddelbroek in of dra haar los oor denim — Iris werk amper oral.\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Kleur \u0026 Co.","offers":[{"title":"S","offer_id":62343796687218,"sku":"IRIS-S","price":399.2,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"M","offer_id":62343796719986,"sku":"IRIS-M","price":399.2,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0998\/0071\/1538\/files\/12630B0E-E6FC-4DB8-A77C-57F7D208CF27.png?v=1790028557","url":"https:\/\/kleurencoza.myshopify.com\/products\/iris","provider":"Kleur \u0026 Co.","version":"1.0","type":"link"}