Spring na produkinligting
Camille Baroque Pearl Necklace
R 369.00
R100 standaard aflewering · GRATIS vanaf R1 500
Direk by jou adres afgelewer · Veilige betaling via PayFast
Terugkeerbeleid
Produkbesonderhede
’n Moderne pearl-halssnoer met ’n mooi kontras tussen ’n delikate gold-tone chain en baroque pearls — elegant genoeg vir ’n rok, maar maklik genoeg vir elke dag.
- Baroque pearl detail
- Electroplated gold-tone finish
- OT toggle clasp
- Asimmetriese half-chain, half-pearl ontwerp
Let wel: Die supplier spesifiseer nie hierdie item as waterproof, non-tarnish of hypoallergenic nie.