Spring na produkinligting
Camille Twist Bracelet
R 129.00
R100 standaard aflewering · GRATIS vanaf R1 500
Direk by jou adres afgelewer · Veilige betaling via PayFast
Terugkeerbeleid
Produkbesonderhede
’n Fyn twisted-chain armband met ’n gepoleerde afwerking. Die Camille Twist Bracelet is eenvoudig genoeg vir elke dag en werk mooi alleen of saam met ander armbande.
Besonderhede:
- Materiaal: stainless steel
- Beskikbaar in Silver en Gold Tone
- Twisted chain design
- Verstelbare verlengketting
- One size
Jewellery Care: Vermy kontak met water, parfuum, lotions en chemikalieë. Verwyder voor stort, swem of slaap. Vee liggies skoon met ’n sagte, droë lap en bêre apart wanneer dit nie gedra word nie.