Céleste CZ Huggie Earrings

Céleste CZ Huggie Earrings

R 179.00
Spring na produkinligting
Céleste CZ Huggie Earrings

Céleste CZ Huggie Earrings

R 179.00

R100 standaard aflewering · GRATIS vanaf R1 500
Direk by jou adres afgelewer · Veilige betaling via PayFast
Terugkeerbeleid

Produkbesonderhede

’n Klassieke paar silwer huggie-oorbelle met sprankelende cubic zirconia detail. Die Céleste CZ Huggie Earrings is klein, elegant en maklik om elke dag te dra.

Besonderhede:

  • 316L stainless steel
  • Cubic zirconia detail
  • Grootte: 10 mm
  • Kleur: Silver tone

Jewellery Care: Vermy kontak met water, parfuum, lotions en chemikalieë. Verwyder voor stort, swem of slaap. Vee liggies skoon met ’n sagte, droë lap en bêre apart wanneer dit nie gedra word nie.

Om higiëniese redes kan oorbelle nie teruggestuur of omgeruil word nie, behalwe waar die item gebrekkig is.

Jy sal dalk ook hiervan hou