Spring na produkinligting
Juliette CZ Drop Earrings
R 189.00
R100 standaard aflewering · GRATIS vanaf R1 500
Direk by jou adres afgelewer · Veilige betaling via PayFast
Terugkeerbeleid
Produkbesonderhede
’n Delikate hoop met ’n elegante reghoekige cubic zirconia drop vir net die regte hoeveelheid sparkle. Die Juliette CZ Drop Earrings is vroulik, polished en maklik om van dag tot aand te dra.
Besonderhede:
- Materiaal: stainless steel
- Cubic zirconia / rhinestone detail
- Gold: gold-plated finish
- Silver: polished stainless steel finish
- One size
Jewellery Care: Vermy kontak met water, parfuum, lotions en chemikalieë. Verwyder voor stort, swem of slaap. Vee liggies skoon met ’n sagte, droë lap en bêre apart wanneer dit nie gedra word nie.
Om higiëniese redes kan oorbelle nie teruggestuur of omgeruil word nie, behalwe waar die item gebrekkig is.