Spring na produkinligting
Noelle Pearl Bracelet
R 199.00
R100 standaard aflewering · GRATIS vanaf R1 500
Direk by jou adres afgelewer · Veilige betaling via PayFast
Terugkeerbeleid
Produkbesonderhede
’n Delikate pearl-detail armband met ’n moderne gold-tone chain — maklik om alleen te dra of saam met jou ander gunsteling juwele te layer.
- 304 stainless steel & titanium steel
- Electroplated gold-tone finish
- Pearl-look detail
- Adjustable extender chain
Let wel: Die supplier spesifiseer nie hierdie item as waterproof, non-tarnish of hypoallergenic nie.