Spring na produkinligting
Élodie CZ Huggie Earrings
R 199.00
R100 standaard aflewering · GRATIS vanaf R1 500
Direk by jou adres afgelewer · Veilige betaling via PayFast
Terugkeerbeleid
Produkbesonderhede
’n Fyn, elegante paar huggie-oorbelle met sprankelende cubic zirconia detail. Die Élodie CZ Huggie Earrings is klein genoeg vir elke dag, maar blink genoeg om ’n outfit mooi af te rond.
Besonderhede:
- 18K gold plated
- 316L stainless steel
- Cubic zirconia detail
- Grootte: 10 mm
- Kleur: Yellow gold
Jewellery Care: Vermy kontak met water, parfuum, lotions en chemikalieë. Verwyder voor stort, swem of slaap. Vee liggies skoon met ’n sagte, droë lap en bêre apart wanneer dit nie gedra word nie.
Om higiëniese redes kan oorbelle nie teruggestuur of omgeruil word nie, behalwe waar die item gebrekkig is.