Spring na produkinligting
Margaux Freshwater Pearl Necklace
R 279.00
R100 standaard aflewering · GRATIS vanaf R1 500
Direk by jou adres afgelewer · Veilige betaling via PayFast
Terugkeerbeleid
Produkbesonderhede
’n Sagte, vroulike pêrelhalssnoer met ’n ligte, romantiese gevoel — maklik om saam met ’n rok, bloes of eenvoudige T-hemp te dra.
- Freshwater pearl detail
- Gold-plated alloy chain
- Lengte: ongeveer 40–45 cm
- Gewig: ongeveer 10 g
- Delikate drop-pearl detail
Let wel: Die supplier spesifiseer nie hierdie item as waterproof, non-tarnish of hypoallergenic nie.