Spring na produkinligting
Azalea Floral Maxi Dress
R 879.00
SIZE GUIDE
R100 standaard aflewering · GRATIS vanaf R1 500
Direk by jou adres afgelewer · Veilige betaling via PayFast
Terugkeerbeleid
Produkbesonderhede
Ontmoet Azalea — ’n vrolike, vroulike maxi-rok met ’n helder groen blomprint en ’n sagte, vloeiende silhoeët.
Die vierkantige halslyn en ruffle skouerbandjies gee haar ’n romantiese afwerking, terwyl die gesmokte rug ekstra gemak en ’n meer aanpasbare pasvorm bied. Die tiered maxi-romp gee mooi beweging en maak haar perfek vir warm dae, vakansies, brunch of enige dag wat jy net iets besonders wil aantrek.
Detail:
• Groen multi-floral print
• Vierkantige halslyn
• Ruffle skouerbandjies
• Gesmokte rug
• Hoë middellyf
• Lang tiered maxi-romp
• Gevoer
• 100% polyester
Groottegids:
S — UK 8–10 | Bust 80 cm | Waist 65 cm
M — UK 12–14 | Bust 86 cm | Waist 71 cm
L — UK 16–18 | Bust 92 cm | Waist 77 cm
XL — UK 20–22 | Bust 100 cm | Waist 85 cm
MAAK DIE LOOK KLAAR
SHOP ALLE JUWELE
Style dit saam ♡
Ons keuse vir Azalea Floral Maxi Dress is Margaux Freshwater Pearl Necklace — met nog drie maklike opsies om die look klaar te maak.