Iris Striped Knit Top

Iris Striped Knit Top

S
Afslagprys  R 399.20 Gewone prys R 499.00
Spring na produkinligting
Iris Striped Knit Top

Iris Striped Knit Top

Afslagprys  R 399.20 Gewone prys R 499.00
Size
SIZE GUIDE
Measurements are taken from the garment in a relaxed state.

S (US 4–6) — Bust 98 cm · Hem width 86 cm · Shoulder 36.5 cm
M (US 8–10) — Bust 104 cm · Hem width 92 cm · Shoulder 38 cm
L (US 12–14) — Bust 110 cm · Hem width 98 cm · Shoulder 39.5 cm
XL (US 16–18) — Bust 118 cm · Hem width 106 cm · Shoulder 41.7 cm

Elasticity: Medium

R100 standaard aflewering · GRATIS vanaf R1 500
Direk by jou adres afgelewer · Veilige betaling via PayFast
Terugkeerbeleid

Produkbesonderhede

FINAL SALE ♡

Geen gewone ruilings, winkelkrediet of terugsendings op SALE-items nie. Hierdie items is clearance stock en word teen ’n verlaagde finale prys verkoop.

Jou statutêre regte bly onaangeraak. Waar artikel 44 van die Electronic Communications and Transactions Act (ECTA) op ’n kwalifiserende online aankoop van toepassing is, kan jy die transaksie binne 7 dae ná ontvangs kanselleer; die direkte koste van die terugstuur is vir jou rekening. Defekte, verkeerd gelewerde of wesenlik verkeerd beskryfde items bly onder toepaslike verbruikerswetgewing beskerm.

Mooi detail, moeitelose styl. Die Iris Striped Knit Top is ’n vroulike klerekasgunsteling met ’n vleiende V-nek, klassieke strepe en ’n oulike strikdetail wat haar nét ’n bietjie anders maak.

  • 60% katoen, 40% akriel — sag, asemhaalbaar en gemaklik vir heeldag dra
  • Ontspanne passing vir ’n gemaklike gevoel
  • Kort moue met ’n tydlose streeppatroon
  • V-nek wat die halslyn mooi vlei
  • Strikdetail vir ’n delikate, vroulike afronding

Steek haar by ’n hoëmiddelbroek in of dra haar los oor denim — Iris werk amper oral.

MAAK DIE LOOK KLAAR

Style dit saam ♡

Ons keuse vir Iris Striped Knit Top is Lucie Oval Hoop Earrings — met nog drie maklike opsies om die look klaar te maak.

SHOP ALLE JUWELE

Jy sal dalk ook hiervan hou