Lobelia Blue Midi Dress
SIZE GUIDE
R100 standaard aflewering · GRATIS vanaf R1 500
Direk by jou adres afgelewer · Veilige betaling via PayFast
Terugkeerbeleid
Produkbesonderhede
Ontmoet Lobelia — ’n vars cobalt-blou midi-rok met ’n vroulike, netjiese bodice en ’n sagte vloeiende romp.
Die scalloped halslyn en wit floral detail gee haar ’n besondere afwerking, terwyl die dun skouerbandjies en hoë middellyf die silhoeët lig en elegant hou. Sy is maklik om op of af te style — perfek vir somerdae, brunch, vakansies of ’n mooier geleentheid.
Detail:
• Cobalt-blou kleur
• Wit floral detail op die bodice
• Scalloped halslyn
• Dun skouerbandjies
• Hoë middellyf
• Vloeiende midi-lengte
• Ongevoer
• Non-stretch
• 100% katoen
Groottegids:
S — Bust 83 cm | Waist 66 cm
M — Bust 87 cm | Waist 70 cm
L — Bust 93 cm | Waist 76 cm
XL — Bust 99 cm | Waist 82 cm
Style dit saam ♡
Ons keuse vir Lobelia Blue Midi Dress is Margaux Freshwater Pearl Necklace — met nog drie maklike opsies om die look klaar te maak.