Peony Pink Maxi Dress
SIZE GUIDE
R100 standaard aflewering · GRATIS vanaf R1 500
Direk by jou adres afgelewer · Veilige betaling via PayFast
Terugkeerbeleid
Produkbesonderhede
Ontmoet Peony — ’n helder pienk maxi-rok met romantiese ruffle-bandjies en ’n sagte, vloeiende silhoeët.
Die vierkantige halslyn en gerimpelde detail by die middellyf gee haar ’n mooi vroulike afwerking, terwyl die lang romp en ruffle-soom haar maklik laat beweeg. Sy het ook ’n praktiese sakdetail en ’n shirred detail aan die rug vir ’n gemakliker pasvorm.
Detail:
• Helder pienk / bonbon kleur
• Vierkantige halslyn
• Ruffle skouerbandjies
• Hoë middellyf
• Shirred detail
• Sakdetail
• Lang maxi-lengte
• 80% viscose + 20% polyamide
Groottegids:
S — UK 8–10 | Bust 83 cm | Waist 68 cm
M — UK 12–14 | Bust 89 cm | Waist 74 cm
L — UK 16–18 | Bust 95 cm | Waist 80 cm
XL — UK 20–22 | Bust 103 cm | Waist 88 cm
Style dit saam ♡
Ons keuse vir Peony Pink Maxi Dress is Cerise Charm Necklace — met nog drie maklike opsies om die look klaar te maak.