Spring na produkinligting
Zinnia
R 750.00
SIZE GUIDE
R100 standaard aflewering · GRATIS vanaf R1 500
Direk by jou adres afgelewer · Veilige betaling via PayFast
Terugkeerbeleid
Produkbesonderhede
Omhels die somer met die Zinnia-rok — ’n speelse, kleurryke stuk wat sommer vanself vrolik voel. Die ligte, vloeiende snit maak haar ideaal vir ’n daguitstappie, markbesoek of aandete buite.
- 100% poliester — maklik om te versorg en minder geneig om te kreukel
- Ligte materiaal wat lekker werk op warmer dae
- Ontspanne, gemaklike passing met ’n vroulike silhoeët
- Lewendige blompatroon wat dadelik aandag trek
Stylwenk: Dra haar met ’n gevlegte handsak en plat sandale vir ’n moeitelose somervoorkoms.
MAAK DIE LOOK KLAAR
SHOP ALLE JUWELE
Style dit saam ♡
Ons keuse vir Zinnia is Margaux Freshwater Pearl Necklace — met nog drie maklike opsies om die look klaar te maak.