Spring na produkinligting
Ivy Contrast Knit Top
R 379.00
SIZE GUIDE
R100 standaard aflewering · GRATIS vanaf R1 500
Direk by jou adres afgelewer · Veilige betaling via PayFast
Terugkeerbeleid
Produkbesonderhede
Ontmoet Ivy — ’n sagte, gemaklike knit top met ’n vars groen kleur en helder blou contrast trim wat net genoeg kleur by jou alledaagse look voeg.
Die relaxed fit, ronde halslyn en kort moue maak haar maklik om saam met denim, wit broeke of ’n skort te dra.
Besonderhede:
- Groen met blou contrast trim
- 100% viscose
- Sagte, liggewig knit
- Relaxed fit
- Ronde halslyn
- Kort moue
- Hoë rek
MAAK DIE LOOK KLAAR
SHOP ALLE JUWELE
Style dit saam ♡
Ons keuse vir Ivy Contrast Knit Top is Lucie Oval Hoop Earrings — met nog drie maklike opsies om die look klaar te maak.