R100 standaard aflewering · GRATIS vanaf R1 500
Direk by jou adres afgelewer · Veilige betaling via PayFast
Terugkeerbeleid
Ontmoet Rosalie — ’n sagte pienk peplum top met romantiese broderie anglaise-detail, scalloped rande en drie strikkies voor vir daardie perfekte vroulike Kleur & Co.-gevoel.
Die ligte woven fabric en losser peplum-silhoeët maak haar maklik om saam met wit broeke, denim of ’n mooi romp te dra.
Besonderhede:
- Sagte pienk kleur
- 100% polyester
- Woven fabric
- Broderie anglaise / eyelet embroidery
- Drie tie-front strikkies
- Scalloped mou- en soomdetail
- Peplum-silhoeët
- Kort pofmoue
- Regular fit
- Geen rek
- Semi-sheer
IN VOORRAAD.
Style haar met wit wide-leg broeke en ’n klein neutrale handsak vir ’n sagte, polished look.